Baie dankie aan elkeen wat by my vorige foto vertoef het. Hier is nog een van die blomme wat ons nie ken nie. Ek vra ‘askies vir die slegte agtergrond. Die foto is vroeg oggend geneem nadat die Wildtuin heelnag reën gehad het



Canon 60SX HS Powershot
Brandpuntafstand : 247 mm
Tyd 1/160 sek
f/6.5
ISO 160
Auto Mode

Views: 26

Albums: Blomme

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on November 15, 2019 at 7:42am

Die druppels is baie mooi hier op jou mooie blommetjies

Comment by Christa Snyman on November 14, 2019 at 8:29pm

Oeee, dis die mooiste poeierkwassies en die druppels is 'n groot bonus.

Comment by Josef Steyn on November 14, 2019 at 4:27pm

Uitstekend gedoen met die inzoom Huey.

Comment by Hennie Cronjé on November 14, 2019 at 3:40pm

Goed om te hoor van reën in die wildtuin. Dis heerlik! Die voorgrond hier is uitstekend en pragtig, maar soos jy suggereer, is die agtergrond nie komplimenterend nie. 'n Swart doek sou hier goed gewerk het.

Comment by Mark on November 14, 2019 at 12:37pm

Dis baie mooi, kan nie help met die naam nie.

Al is die wit in die agtergrond bietjie steurend, is ek bly jy het nie sommer net n pikswart agtergrond gaan in sit nie. Mooi met al die fyn druppeltjies goed geneem en raak gesien.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html