Onder Sabie

Dis n toneel soos mens van die restourant af kan sien

Views: 27

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on September 13, 2017 at 1:12pm

Tog te mooi en rustig.

Comment by Magda vd Merwe on September 13, 2017 at 11:36am

Ferdinand dis n pragtige rustige prentjie, so mooi.

Comment by Willie Schoombee on September 13, 2017 at 7:23am

Een van my gunsteling kampe en ñ pragtige foto Ferdinand. WD!

Comment by Hennie Cronjé on September 13, 2017 at 6:45am

Dis pragtig! 'n Besonder mooi toneel. Dis ook baie mooi en goed gefotografeer. Jy kan egter oorweeg om die foto onder bietjie af te sny om die onderste bok uit te haal. Omdat hy uit fokus is, is hy ietwat steurend. Verder baie mooi.

Comment by Christa Snyman on September 12, 2017 at 9:07pm

Ai dis 'n mooi toneel wat mens sommer laat terug verlang. Dankie vir die deel, Ferdinand.

Comment by Josef Steyn on September 12, 2017 at 5:31pm

Ferdinand, 'n goed saamgestelde foto met die bokkies en eende wat goed as leidende lyn werk. Miskien kan jy 'n bietjie ekstra kontras probeer.

Comment by Ferdinand van der Merwe on September 12, 2017 at 4:05pm

Dankie dat ek n paar dae se fotos uit die Kruger Wildtuin met julle kon deel en julle goeie raad wat altyd nuttig is by volgende geleenthede soos hierdie

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html