Views: 40

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on September 17, 2019 at 8:53pm

Pragtig, Gabriel!

Comment by Josef Steyn on September 17, 2019 at 5:30pm

Lyk sommer heerlik Gabriel. Mooi foto en reg vir die tema.

Comment by Doretha Kock on September 17, 2019 at 2:28pm

Pragtige foto, Gabriel.

Comment by Tersia Weitsz on September 17, 2019 at 2:10pm

Uit die boks gedink!  Pragtig

Comment by Elna Geringer on September 17, 2019 at 11:46am

Lieflike tema foto en my mond water behoorlik. BGG Gabriel

Comment by Koos de Wet on September 17, 2019 at 10:23am

Dis so mooi, my griep voel al klaar beter.

Comment by Rika Schoeman on September 17, 2019 at 9:35am

Baie goeie tema-foto met goeie kleurkontraste en mooi lig.

Comment by Gerrie Lambrechts on September 17, 2019 at 9:07am

Puik Gabriel, lekker Vit C.

Comment by Hennie Cronjé on September 17, 2019 at 7:54am

Jy het reg getel! Dis pragtig! ‘n Mooi opstelling met mooi sybeligting en ook ‘n goeie afwisseling in kleure. Baie mooi!

Comment by Willie Schoombee on September 17, 2019 at 6:41am

Gabriel baie goed gedoen, nie net onglyke getal nie, maar ook 3 verskillendes, WD met goeie beligting!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html