Views: 33

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Vida van Schalkwyk on September 18, 2019 at 8:49pm

oulik gedoen!!

Comment by Christa Snyman on September 18, 2019 at 7:46pm

Uitstekende komposisie en foto, Gabriel. Pragtig!

Comment by Karen Kemp on September 18, 2019 at 4:35pm

Lieflik geneem...en ek vrek naruurlik oor daai ou porselein!

Comment by Josef Steyn on September 18, 2019 at 3:19pm

Treffend Gabriel.

Comment by Magda vd Merwe on September 18, 2019 at 11:18am

Sjoe Gabriel dis werklik pragtig.

Comment by Rika Schoeman on September 18, 2019 at 11:09am

Die helder kleure trek aandag en jou komposisie is ook goed. Mooi gedoen Gabriel.

Comment by Gerrie Lambrechts on September 18, 2019 at 8:00am

Slim beplan en baie mooi foto gemaak. Lekker helder kleure.

Comment by Hennie Cronjé on September 18, 2019 at 7:37am

Pragtig! Die helder kleure gee die foto trefkrag. Verder is die opstelling goed en die foto is tegnies goed uitgevoer. Mooi!

Comment by Willie Schoombee on September 18, 2019 at 5:50am

Slim gedink met die opstelling Gabriel met pragtige kleure en goeie herhaling, uithaler foto vir die tema. WD!

Comment by Johan Ayres on September 17, 2019 at 10:07pm

Puik kleur en komposisie maak 'n uitstekende foto.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html