Baie dankie vir die kommentaar by vorige foto.

Views: 32

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on September 23, 2019 at 3:49pm

Slim gesien Doretha. Die stof wolkies en hulle voete wat daarop aandui dat hulle aan die loop is gee lekker sterk ritme aan die toneel. BGG en mooi tema foto

Comment by Magda vd Merwe on September 18, 2019 at 11:23am

Dis pragtig geneem Doretha.

Comment by Rika Schoeman on September 18, 2019 at 11:03am

Pragtige foto met lekker helder kleure en beslis 'n goeie tema-foto Doretha!

Comment by gabriel parsons on September 18, 2019 at 7:56am

Dit is n pragtige foto Doretha

Comment by Pine on September 17, 2019 at 9:22pm

Baie Goed Gedoen met hierdie foto Doretha!!

Comment by Gerrie Lambrechts on September 17, 2019 at 8:46pm

Uitstekende foto.  Goed geplaas en mooi skerp.  Ek wonder hoe hou hul nekwerwels die vrag.

Comment by Christa Snyman on September 17, 2019 at 8:25pm

Pragtige foto Doretha, mooi kleurvol - ek hou van die stof by hulle voete.

Comment by Marita McCabe on September 17, 2019 at 7:54pm
Lieflik Dorethea so kleurvol!
Comment by Hennie Cronjé on September 17, 2019 at 6:10pm

Dis pragtig! Die helder kleure en goeie kontraste, gee hier trefkrag en maak vir ‘n baie goeie foto. Baie mooi!

Comment by Josef Steyn on September 17, 2019 at 5:57pm

Mooi temafoto. Oulik, kleurvol, met 'n storie en goed gefotografeer Doretha.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html