Die onkruid se blommetjie. Dankie vir die kyk en kommentare, ek waardeer. Donald, dankie vir die naam, geen idee of dit wel katnael is nie.

Views: 37

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Susan on September 15, 2018 at 8:13pm

Dis regtig 'n baie mooi Foto Tersia.

Comment by Herman Swanepoel on September 14, 2018 at 9:19pm

Jy mag maar Tersia. 

Comment by Riaan on September 14, 2018 at 8:58pm

pragtige kontras teen die agtergrond Tersia

Comment by Tina le Grange on September 14, 2018 at 3:26pm

Mooi skerp Tersia met goeie eenvoud a.g.v. die swart agtergrond.

Mooi komposisie

Comment by Josef Steyn on September 14, 2018 at 9:36am

Goed gedoen Tersia. Onkruide het soms pragtige blomme.

Comment by Lizelle on September 14, 2018 at 8:29am

baie mooi

Comment by gabriel parsons on September 14, 2018 at 8:13am

Baie mooi Tersia

Comment by Dawid Roos on September 14, 2018 at 7:58am

WG.. Beligting en kleure is mooi..

Comment by Hennie Cronjé on September 14, 2018 at 7:42am
Dis pragtig en uitstekend uitgevoer in alle opsigte. Jou blomfotografie raak nou baie goed en mooi. Hou so aan!
Comment by Bruwer Burger on September 14, 2018 at 7:16am

Wow!! en weer 'n Wow!! Ek hou nie van 'n raampie om foto's nie maar die is pragtig Tersia.WD

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html