EERSTE KEER DAT EK RUGBY AFNEEM

Views: 61

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Susan on July 14, 2018 at 8:35pm

Lekker Aksie en PUIK focus gekry. Lekker vinnige spoed gebruik. MOOI!

Comment by Christa Snyman on July 14, 2018 at 8:12pm

Uitstekend, Jan! Ek hou veral van die "skoon" agtergrond - die seuns staan mooi uit op die foto.

Comment by jan jordaan on July 14, 2018 at 5:32pm

BAIE DANKIE AAN ALMAL 

Comment by Josef Steyn on July 14, 2018 at 5:17pm

Mooi aksiefoto Jan. Jy kry sommer 'n goue ster!!

Comment by Gerrie Lambrechts on July 14, 2018 at 12:59pm

Puik Jan.

Comment by Donald Daniel Jacobs on July 14, 2018 at 9:49am

pragtige aksie....... dat daar so geklou word aan een bal, ,,,,,,

Comment by Tersia Weitsz on July 14, 2018 at 8:30am

Aksie pragtig vasgevang Jan

Comment by Martie Venter on July 14, 2018 at 8:15am

Jan, jy is 'n baie veelsydige fotograaf - hierdie aksiefoto is baie goed gedoen!

Comment by Hennie Cronjé on July 14, 2018 at 8:13am

Baie goed gedoen - soos 'n ou hand! Mooi aksie, goeie eenvoud en ook 'n uitstekende agtergrond. Baie mooi!

¬© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html