N.a.v. Hennie se opmerking by my vorige foto van die verkleurmannetjie se oog, plaas ek hierdie foto. Hier kan 'n mens die verskynsel van 'n "oog binne 'n oog" nog duideliker sien.
(M.b.t. die Red Tegu Akkedis navraag van gister: Die akkedis is nie in die natuur geneem nie, maar ek is dankbaar om te kan rapporteer dat ek ook nie die foto in totale gevangenskap geneem het nie. Ek het die foto by 'n "rescue centre" vir reptiele geneem, waar hulle vrye beweegruimte het en goed versorg word.)

Views: 38

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Pine on October 10, 2019 at 4:35pm

UITSTEKEND Johan!!! Die diepte en die hoek waarteen jy geneem het, is perfek om die oog se detail mooi te kan sien.

Comment by Johan de Beer on October 10, 2019 at 3:51pm
Baie mooi foto Johan
Comment by Josef Steyn on October 10, 2019 at 3:00pm

Treffende detail en baie interessant Johan.

Comment by Tersia Weitsz on October 10, 2019 at 9:37am

Jou fokus en velddiepte is puik hier om die oog, maar ook die veltekstuur te kan sien, uitstekend Johan

Comment by Koos de Wet on October 10, 2019 at 9:20am

Baie interresant en mooi Johan.

Comment by Donald Daniel Jacobs on October 10, 2019 at 8:12am

uitstekend

Comment by Hennie Cronjé on October 10, 2019 at 7:16am

Dis pragtig! Ek hou baie van die hoek waaruit jy die foto geneem het. Dit gee ‘n mooi 3D effek. Baie goed gedoen!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html