'n Mistige oggend in KNP

Views: 56

Albums: Landskappe

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Bruwer Burger on November 13, 2018 at 10:21am

Sjoe ....dit is 'n fantastiese foto Christa en ek verlang sommer wildtuin toe....gaan hulle nou dadelik bel!!

Comment by Christa Snyman on November 12, 2018 at 8:36pm

Baie dankie aan elkeen vir die kyk en kommentaar, waardeer dit regtig baie.

Comment by gabriel parsons on November 12, 2018 at 2:04pm

Shoe diti is pragtig Christa Baie goed gedoen

Comment by Elna Geringer on November 12, 2018 at 11:13am

Ditto met alles reeds genoem Christa. Daar is soveel atmosfeer in die toneel, BGG

Comment by Rika Schoeman on November 12, 2018 at 10:05am

Pragtige kleure met die mistigheid wat die atmosfeer verhoog. Baie mooi Christa!

Comment by Hennie Cronjé on November 12, 2018 at 8:00am

Die lig en kleure is wonderlik - 'n pragtige foto!! Ook 'n baie goeie komposisie met skerp fokus en goeie beligting. Baie mooi!

Comment by Willie Schoombee on November 12, 2018 at 7:10am

Mooi sagte oggend kleure in die mistige atmosfeer het ñ pragtige foto aan jou besorg Christa. Wens ek was daar!!!

Comment by Tersia Weitsz on November 12, 2018 at 6:42am

Wow dis baie mooi Christa

Comment by Gerrie Lambrechts on November 12, 2018 at 6:25am

Mooi foto, dit betaal om vroeg uit die vere te wees.  Christa op die vraag van jou oor die boomstam van gister, kan jy op my vorige dag se foto kyk.  Ek het net beweeg om een vd stamme van die boom in te kry.

Comment by Pieter Steyn on November 12, 2018 at 4:33am

Baie mooi toneel en foto Christa

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html