As jy op die verkeerde plek op die verkeerde tyd is, dan gebeur sulke goed met jou ...

Views: 29

Albums: Diere

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on November 11, 2018 at 11:46am

Ai jinne tog.....mooi gedoen Christa

Comment by Rika Schoeman on November 10, 2018 at 10:02am

Jy was beslis op die regte tyd op die regte plek Christa. Baie oulik!

Comment by Doretha Kock on November 10, 2018 at 9:11am

Siestog, het seker nou sy les geleer. Pragtig.

Comment by Bruwer Burger on November 10, 2018 at 7:11am

Jip, was ons nie almal al daar nie:-)) Dit is uitstekende fotografie Christa...Wow!! WD.

Comment by Gerrie Lambrechts on November 10, 2018 at 7:03am

Ag shame,  Jy het darem wonderlike foto geleenthede gehad.  Baie mooi ek geniet elkeen.

Comment by gabriel parsons on November 9, 2018 at 8:45pm

Dit is werklik n pragtige storie foto Christa

Comment by Vida van Schalkwyk on November 9, 2018 at 6:00pm

kolskoot!! well done christa

Comment by Hennie Cronjé on November 9, 2018 at 5:43pm

Pragtig! ‘n Foto met ‘n storie ..... baie goed uitgevoer. Almal sal dit baie geniet. 

Comment by Tina le Grange on November 9, 2018 at 5:37pm

Christa weer eens 'n storie-vertel-foto; hoe moet ekke nou voel ma....?

Mooi skerp!

Comment by Willie Schoombee on November 9, 2018 at 4:54pm

Arme dingetjie, hoe gaan sy Ma nou aan, goed gedoen met die een Christa.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html