Vandag n effens anderse foto - dit is geneem met my GoPro kamera wat op my motorfiets se “crash bars” gemonteer was en elke paar sekondes n foto neem. Hier het ons deur n redelik moeilike gedeelte gery net noord van Baviaanskloof.

Views: 52

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Karen Kemp on Friday

Ek lief die lae hoek en deel van bike wat sigbaar is...juis oor dit interessant anders is

Comment by Elna Geringer on Friday

Ditto met alles reeds genoem. Jou fotografie is regtig baie besonders Mickey

Comment by Vida van Schalkwyk on Thursday

well done, en baie geluk met hierdie skitterende foto!! hoop die toer was 'n fees!!

Comment by Johan Ayres on Thursday

Jy verras my elke keer. Weereens pragtig Mickey.

Comment by Christa Snyman on Thursday

Skitterende komposisie en beslis iets anders - pragtig, Mickey!

Comment by Tina le Grange on Thursday

Mickey ek stem saam met al die ander se  goeie kommentaar.

Voorwaar 'n opwindende reis vir jou en jou seun.

Ek kan verkeerd wees, maar hierdie is dalk die eerste GoPro kamera se foto op Fotoskool.....

Dankie vir die notas by die foto.

Comment by Rassie van Graan on Thursday

Ai, sommer 'n lekker genietritfoto!  Invalshoek uitstaande!

Comment by jan jordaan on Thursday

WOW PUIK 

Comment by Josef Steyn on Thursday

Jou kamera het die toneel goed gefotografeer en die posisie daarvan het 'n unieke komposisie tot gevolg gehad. Baie mooi.

Comment by Marenschia Goosen on Thursday
Pragtig

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html