Met die pad op na Katse dam is dit opvallend dat, omdat ‘n mens so hoog bo die res van die landskap is die foto’s bykans soos lugfoto’s lyk. Daar is ook oral hierdie diep valleie en tog kry mense ‘n plekkie om ‘n paar huisies te bou. more zoom ek in op die paar huisies. Kyk verkieslik op volgrootte.

Views: 40

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on Friday

Op volgrootte is dit so mooi, ek kan net kyk en kyk ... pragtig Josef!

Comment by Elna Geringer on March 15, 2019 at 3:30pm

Lieflik Josef. Daar is 'n lekker inleiding vir die oog en die horison goed geplaas. BGG

Comment by Pine on March 14, 2019 at 10:00pm

Dit is PRAGTIG Josef. Die velddiepte is baie goed en die detail by die huisies  en teen die hellings is baie mooi. Sal nie omgee om so n mooi landskap voor my te sien as ek op die stoep sit en koffie drink vroegoggend nie.

Comment by Magda vd Merwe on March 14, 2019 at 7:37pm

Sjoe Josef dis n pragtige landskap wat die hele storie vertel.

Comment by Gerrie Lambrechts on March 14, 2019 at 6:21pm

Oe!! dit is vreeslik mooi.

Comment by Rika Schoeman on March 14, 2019 at 4:18pm

Uitstekende foto van die pragtige landskap!

Comment by Johan de Beer on March 14, 2019 at 3:21pm

Baie  mooi , ai dit was darem net skilderagtig!

Comment by Hennie Cronjé on March 14, 2019 at 2:32pm

Dis voorwaar berge en dale - en oral is God! Hierdie foto is pragtig en baie goed uitgevoer. Jy kan oorweeg om die lug te selekteer en bietjie donkerder te maak. Die wolke behoort dan beter uit te kom.

Comment by Willie Schoombee on March 14, 2019 at 1:14pm

Josef pragtig en hier het ky goeie kontras gekry teeoor gister se foto. Die groen teen die hellings vertoon baie goed. WD!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html