Views: 23

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Susan on February 12, 2019 at 11:07pm

Baie goed gekry. Ai ja, ons moet maar almal iewers van iets lewe nê. PRAGTIG

Comment by Riaan on February 12, 2019 at 8:14pm

hehehe, spreekwoordelike Mossie na die maal. wat 'n rare oomblik waarvan die meeste van ons nog net gehoor het en hier is die bewyse. skitterende dokumentêr Adriaan

Comment by Ella Fourie on February 12, 2019 at 4:53pm

Ogie skerp, en die bewysstukke in die bek.  Goeie foto Adriaan

Comment by Christa Snyman on February 12, 2019 at 4:52pm

Ai foeitog  ... hy lyk regtig baie skuldig en uitgevang!

Comment by Rika Schoeman on February 12, 2019 at 2:36pm

Die een se dood, is die ander se brood, so lui die spreekwoord, en hier het jy dit baie goed in beeld vasgevang Adriaan.

Comment by Tina le Grange on February 12, 2019 at 1:55pm

Gesiggie lyk so verdwaas soos by 'n begrafnistoneel.

Goeie foto wat die natuurlewe uitbeeld

Mooi blink ogie en veertjies in die bek.

Comment by Tersia Weitsz on February 12, 2019 at 11:19am

Sjoe!! Uitstekend gedoen Adriaan

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html