Kaapse Tiptol besig om die druiwe in my tuin vir my te oes

Views: 59

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on February 14, 2019 at 12:08pm

Mooi skerp foto.  Jy sal voëlverskrikker moet kry.  Ek hoor CD's wat hang werk omdat die son skerp daarop skyn.

Comment by Willie Schoombee on February 14, 2019 at 7:35am
Baie mooi foto van die Kaapse Tiptol Adriaan, hy is bevoorreg om jou druiwe te mag oes. WD!!
Comment by Tersia Weitsz on February 13, 2019 at 2:58pm

Lekker soet... pragtig Adriaan

Comment by Rika Schoeman on February 13, 2019 at 12:48pm

Goeie fokus op die ogie Adriaan en die stukkie geel by die stert mooi helder.

Comment by Elna Geringer on February 13, 2019 at 9:00am

Sjoe Adriaan, dis mooi gedoen. Ek kon hulle nog nooit met sukses af neem nie......altyd aan die rond spring en hop.

Comment by gabriel parsons on February 13, 2019 at 8:29am

Baie mooi adriaan

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html