Die tannie met die swart swembroek is ’n vriendin van my, 85 swem amper elke dag. Die swart skadustrepe kom van die nuwe muur af.

Views: 51

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on February 25, 2018 at 11:12am

Dankie Bobby.

Comment by Bobby Lowe on February 25, 2018 at 7:26am

Pratig.

Comment by Gerrie Lambrechts on February 24, 2018 at 9:07pm

Dankie Donald, Elna, Gabriel, Tersia, Tina en Christa.

Comment by Christa Snyman on February 24, 2018 at 8:56pm

Baie mooi oomblik wat jy raakgesien het, stem saam dat die skaduwees bietjie pla.

Comment by Tina le Grange on February 24, 2018 at 8:16pm

Op volgrootte is die fokus skerper

Heerlike stap-strand

Donald se voorstel sonder die skadu werk goed.

Comment by Tersia Weitsz on February 24, 2018 at 6:27pm

Ek haal my hoed af vir jou vriendin. (Ons het die week 'n klomp gryskoppe, mans en vrouens op Hartenbos gekry waar hul baljaar op hul boogie boards en my kamera was nie by my nie)  Beslis n lekker kyk foto

Comment by gabriel parsons on February 24, 2018 at 4:18pm

Dit is nou pragtig gerrie.

Comment by Donald Daniel Jacobs on February 24, 2018 at 3:27pm
Comment by Elna Geringer on February 24, 2018 at 3:11pm

Pragtige toneel op VS. Geluk emt die toneel Gerrie. Dis reg dat jy sê waar die skaduwee vandaan kom.

Comment by Donald Daniel Jacobs on February 24, 2018 at 3:00pm

mooi toneel , die skadu is bietjie lastig

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html