Views: 37

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on August 25, 2017 at 8:15pm

Hou van die foto, Elsa, goeie komposisie van persoon wat skape op pas. Mooi!

Comment by Gerrie Lambrechts on August 24, 2017 at 8:42pm

Die voorstes is mooi in focus, mooi foto.

Comment by Pieter Steyn on August 24, 2017 at 6:22pm

mooi een Elsa

Comment by Josef Steyn on August 24, 2017 at 5:39pm

Ek kan hulle sommer hoor blêr Elsa. Mooi plaasfoto. Die agterste skape is nie baie prominent nie en die feit dat hulle fokus sag is pla my nie. Daar is genoeg wat wel in fokus is. Dit is egter 'n saak waaroor jy verskil van mening gaan kry.

Comment by Tersia Weitsz on August 24, 2017 at 1:54pm

Skerp fokus op voorste skape, dink dat skerp fokus tot agter vir my beter sou werk.  Ek sal kom kyk wat ander se menings is.  Die oop bekke voor laat my sommer hul mêê hoor!

Comment by Magda vd Merwe on August 24, 2017 at 12:57pm

Baie mooi foto Elsa

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html