Views: 25

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on May 23, 2019 at 12:04pm

Claudi, hier het jy 'n foto wat 'n sterk storie vertel. Igno se "Stimulus" kaart kom by op waar hy die volgende sê : " 'n Goeie foto laat 'n mens stop en kyk. 'n Besomnderse foto laat 'n mens stop en dink". Hierdie foto laat my dink......

Comment by Gerrie Lambrechts on May 22, 2019 at 2:05pm

Uitdstekend Claudi, jy is sommer al goeie fotograaf.

Comment by Hennie Cronjé on May 22, 2019 at 12:57pm

Baie tipies van die SA platteland of moet ek sê SA-townships? Die man kontrasteer mooi sterk teenoor die deinsige en sagte agtergrond. Dit bevorder eenvoud wat die foto se trefkrag verhoog. Hierdie foto is baie goed uitgevoer en pragtig!

Comment by Rika Schoeman on May 22, 2019 at 12:44pm

Goeie plasing van die pad en die stapper. Daar is ook mooi atmosfeer in die vroegoggend mistigheid. Ek hou ook van die skaduwee van die stapper wat na die hoek val. Goed beplan Claudi.

Comment by Tersia Weitsz on May 22, 2019 at 10:34am
Mooi gedoen Claudi

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html