Lekker saam met Tina en Coenie tot in die Oos-Vrystaat gekuier.

Views: 45

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rika Schoeman on April 17, 2018 at 3:01pm

Mooi Gerrie. Ek hou van die sagtheid in die foto.

Comment by Donald Daniel Jacobs on April 17, 2018 at 9:52am

mooi foto en n lekker streep reen

Comment by gabriel parsons on April 17, 2018 at 8:21am

Baie mooi foto  Gerrie

Comment by Christa Snyman on April 16, 2018 at 9:31pm

Baie mooi foto, Gerrie - gewonder waar loop jy en Tina rond dat julle so stil is.

Comment by Johan de Beer on April 16, 2018 at 8:15pm

Baie mooi foto Gerrie 

Comment by Hennie Cronjé on April 16, 2018 at 7:49pm

Te pragtig - dit maak mens baie dankbaar. Hierdie foto behoort goed te doen in wit en swart (met opstoot van die kontras).

Comment by Hans Myburg on April 16, 2018 at 7:35pm

Mooi geneem.iemand is sekerlik bly vir die reent wat daar val.

Comment by Willie Schoombee on April 16, 2018 at 6:10pm

Indrukwekkende foto Gerrie, seker reën wat daar uitsak. Ek het gewonder waar loop jy rond. Mooi!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html