Views: 63

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on June 16, 2019 at 8:52pm

Puik Karen; ek hou baie van jou foto

Skerp fokus en die portret-formaat gee 'n goeie komposisie.

Comment by Karen Kemp on June 16, 2019 at 6:53pm

Baie dankie vir jul kommentaar..nee nie ek nie ekt heelwat groter boudjies hehe..dis n girl wat ek 2jr terug afgeneem het en nou fotos bietjie ge edit want kry min geleentheid vir nuwe fotos

Comment by Marenschia Goosen on June 16, 2019 at 4:46pm
Pragtig
Comment by Magda vd Merwe on June 16, 2019 at 12:55pm

Karin is dit jy? pragtige model

Comment by Tersia Weitsz on June 16, 2019 at 12:32pm

Pragtig Karen

Comment by Gerrie Lambrechts on June 16, 2019 at 10:47am

Goeie foto Karen. Mooi geneem.

Comment by Hans Myburg on June 16, 2019 at 8:00am

Anders maar pragtig gedoen.

Comment by Vida van Schalkwyk on June 16, 2019 at 6:45am

stunning foto karen! ek kry rêrig die lekker  plaas-gevoel  ...

Comment by Mickey Theunissen on June 16, 2019 at 5:30am

Mooi geballanseerde foto. Komposisie en uitvoering is goed en derdes goed benut. BGG!

Comment by Mark on June 16, 2019 at 1:35am

Dis n baie mooi foto, en gepaste tema

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html