Views: 65

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by JJ on January 15, 2019 at 7:14pm

Amazing !

Comment by Pine on January 14, 2019 at 9:00pm

PUIK foto Johan, mens sien nie sulke detail met die blote oog nie

Comment by Tersia Weitsz on January 14, 2019 at 3:44pm

Ongeloofllik mooi Johan!!!!!!!!!!!

Comment by Willie Schoombee on January 14, 2019 at 3:02pm

Hier kom die detail weer sterk deur Johan, ek dink as ñ mens op Makro ingestel is, sien jy die klein goedjies in die natuur beter raak, ek stap deur my tuin en sien niks anders as voëls nie. Pragtig!! 

Comment by Hennie Cronjé on January 14, 2019 at 2:23pm

Sjoe! Dis baie treffend en uitstekend uitgevoer (met 'n mikroskoop?). Baie mooi en werklik 'n skitterende foto.

Comment by Josef Steyn on January 14, 2019 at 1:57pm

Lyk amper of jy 'n mikroskoop gebruik het Johan. Besonder goeie detail verkry.

Comment by Vida van Schalkwyk on January 14, 2019 at 1:39pm

ongelooflike detail, love it!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html