(M.b.t. gister se foto: Jammer, ek het waarskynlik lomp geformuleer. Ek weet nie waste tipe mot dit is nie, maar dit is uiteraard nie die vismot wat ons ken nie. Die mot se gesiggie lyk vir my maar net soos ‘n vis, daarom het ek hom sommer tong in die kies “vismot” genoem, vandaar ook die aanhalingstekens.)

Views: 29

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Karien Booysen on Saturday

Johan jy is die beste!  Nog nêrens beter makros as joune gesien....Well Done!!!

Comment by Karen Kemp on Saturday
yohhhhh...sulke fotos maak my sprakeloos...nog nooit so naby kennis gemaak met die zoomies wart my seun in hospitaal laat land nie! Oujaar het hy n girl op waterscooter op rivier gevat..toe steek die by gelukkig vir haar wat nie allergies is nie..so lyk my hul kan ver vlieg!
Comment by Elna Geringer on Saturday

Jou beste Johan

Comment by Pierre Hardinge on Saturday

Skitterende makro werk

Comment by Bruwer Burger on Saturday

Wow!! Jy sal maak dat ek vloek Johan....WoW!! Dit kan nie beter nie.Puik foto.

Comment by Hennie Cronjé on Saturday

Pragtig!!! Dis seker die beste foto wat ek nog gesien het van 'n by wat water drink. Een rede is die hoek waaruit jy die foto geneem het - mooi horisontaal tot die by. Die ander rede is die lig op die tong, wat dit beklemtoon. Tegnies is die foto oudergewoonte uitstekend uitgevoer met 'n baie goeie agtergrond. Mooi!

Comment by Tersia Weitsz on Saturday

Uitstekende foto Johan, ongelooflike detail

Comment by Willie Schoombee on Saturday

Pragtige lig Johan en baie goed gefotografeer, detail perfek!!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html