Views: 42

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Claudi Lourens on May 22, 2019 at 9:54am

Baie dankie almal, ek sal die draad afsny en kyk hoe dit lyk.

Comment by Pieter Steyn on May 22, 2019 at 5:43am

Mooi een Claudi

Comment by Gerrie Lambrechts on May 21, 2019 at 6:29pm

Bair goeie vertikale lyn. Mooi gedoen Claudi.

Comment by Pine on May 21, 2019 at 6:08pm

Pragtige foto Claudi! Stem saam oor die afsny onder

Comment by Tersia Weitsz on May 21, 2019 at 5:28pm
Baie goed gedoen Claudi, ek het ook gedink dat jy dalk onder die die draad kan afsny
Comment by Hennie Cronjé on May 21, 2019 at 5:12pm

Pragtig! Die eenvoud maak indruk - dis baie goed gedoen. Ook goeie gebruik van die reël van derdes met 'n uitstekend geblurde agtergrond. Baie mooi - dis 'n foto van hoëstaande gehalte.

Comment by Willie Schoombee on May 21, 2019 at 3:37pm

Vir my ñ baie mooi foto Claudi, soos jy dit gesien het, dit lyk vir my na ñ jong voëltjie met net effense oranje wat begin deurkom. Agtergrond pragtig.

Comment by Rika Schoeman on May 21, 2019 at 2:45pm

Mooi eenvoudige agtergrond Claudi. Ek stem saam met Josef oor dalk nog bietjie wegsny.

Comment by Josef Steyn on May 21, 2019 at 11:39am

Mooi Claudi. Jy kan miskien oorweeg om nog knapper te crop sodat jy die doringdraad uitsny en ook rondom hom effe kleiner maak.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html