Baie dankie aan elkeen wat by my vorige foto vertoef het. Ek het nog twee foto’s van die Orgideë Huis, hier is nr 6

Canon 60SX HS Powershot
Brandpuntafstand : 111.51 mm
Tyd 1/125 sek
f/5.6
ISO 400
Auto Mode

Views: 23

Albums: Blomme

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Josef Steyn on December 7, 2018 at 9:45am

Gegewe die omgewing het jy goed gedoen Huey.

Comment by Doretha Kock on December 7, 2018 at 7:09am

Pragtig!

Comment by Magda vd Merwe on December 6, 2018 at 5:15pm

Pragtige foto en blom Huey.

Comment by Tina le Grange on December 6, 2018 at 11:43am

Ek kan my verkyk aan 'n orgidee; mooi skerp met goeie kleurversadiging

Dankie vir jou reeks Huey by die 'bekkies'

Comment by Gerrie Lambrechts on December 6, 2018 at 8:14am

Baie mooi kleure, mooi geneem.

Comment by Hennie Cronjé on December 6, 2018 at 7:34am

Bietjie besig, maar dis hoe orgidee maar is. Onder die omstandighede het jy soveel eenvoud ingebou as wat moontlik is. Die kleure is pragtig en die kontras teenoor die agtergrond goed. Mooi!

Comment by Willie Schoombee on December 6, 2018 at 6:23am

Nie die ideale agtergrond nie Huey, maar dit is verstaanbaar in so ñ kweekhuis, die blom as sulks vertoon baie mooi!

Comment by Tersia Weitsz on December 6, 2018 at 5:50am

Mooi kleur en foto

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html