Taken from the Shanghai Tower, At 632 m tall, its the tallest Building in china and one of the tallest in the world. The red Oriental Pearl itself is 468m in height.
Not the best quality photo, taken through the observations windows on the top of the structure with my phone as usual.

Views: 33

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rassie van Graan on Thursday

Kleurkaleidoskoop - mooi!

Comment by Pieter Steyn on Wednesday

Mooi een Dean - hou van die nag foto's - die voels word by die Swartkopsrivier afgeneem

Comment by Vida van Schalkwyk on Wednesday

well done!!

Comment by Willie Schoombee on Wednesday

Well done Dean, I love all the different lights, well done with the night photography. 

Comment by Rika Schoeman on Wednesday

Dit is 'n baie kleurvolle foto. Mooi.

Comment by Josef Steyn on Wednesday

Wonderlike nagfoto en dankie vir die wys.

Comment by Gerrie Lambrechts on Wednesday

Baie mooi kleurvol en baie goed geneem.  Dankie hiervoor, goed vir ons om te sien hoe dit daar lyk.

Comment by Hennie Cronjé on Wednesday

Pragtige fotografie van 'n stad in die nag met interessante detail. Die Shanghai Tower staan mooi uit. Al is die foto besig, is dit goed uitgevoer en interessant - lekker om deur te kyk!

Comment by Doretha Kock on Wednesday

Pragtig en welgedaan.

Comment by Anita du Toit on Wednesday

Die komposisie is puik met die rooi toring as fokuspunt en die twee skuins strepe in die middel wat konvergeer na die toring maak dit des te meer opmerklik. WD Dean!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html