Otter

Ek het gisteraand gegaan om Lepelaars af te neem toe het die een hulle verjaag!! Ek weet nie of die klein weerkaatsing noemingswaardig is vir die tema nie :-)

Views: 26

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Neville Hein on July 17, 2017 at 7:21pm

Pragtig Anita.

Comment by Magda vd Merwe on July 17, 2017 at 5:39pm

Baie mooi foto Anita

Comment by Marenschia Goosen on July 17, 2017 at 4:57pm

Pragtig Anita

Comment by Hans Myburg on July 17, 2017 at 4:29pm

Stem ,die manne wys nie somer sy gesig vir n kamera nie,jy het hier n een in n leeftyd foto.

Comment by Albertyn Potgieter on July 17, 2017 at 3:50pm

Nevermaaind die tema ..... ek het al twee keer die Otter gestap met die hoop om een van hierdie outjies te sien .... sonder sukses!! Pragtige foto van 'n rare dier!! Count your blessings!

Comment by Hennie Cronjé on July 17, 2017 at 2:41pm

Dis 'n unieke foto, want otters is baie skugter. Om een so mooi te kry waar hy vir die kamera kyk, is raar. Dis egter 'n pragtige foto met goeie beligting en mooi kleure. Die weerkaatsing kan gaan vir die tema.

Comment by Elna Geringer on July 17, 2017 at 2:18pm

Kyk net hoe oulik het die weerkaatsing uit gekom.......Nes Willie reeds genoem het....weerkaatsing is weerkaatsing

Comment by Tersia Weitsz on July 17, 2017 at 9:38am

Wat n bonus, mooi gedoen Anita

Comment by Willie Schoombee on July 17, 2017 at 8:39am

Anita ek dink ñ weerkaatsing bly ñ weerkaatsing. Goeie foto van die Otter!

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html