Tussen Riverdal en Mosselbaai, eers baie bekend gewees vir rekspring maar is in 2009 gestop agv onveilige brugstruktuur.

Views: 42

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Dine Potgieter on October 12, 2018 at 11:06pm

Mooi!

Comment by Christa Snyman on October 12, 2018 at 9:47pm

Dis min dat mens beide hierdie bruê in 'n foto sien. Baie mooi gedoen, Adriaan.

Comment by Bruwer Burger on October 12, 2018 at 8:08pm

Pragtige foto Adriaan.

Comment by Tina le Grange on October 12, 2018 at 3:31pm

Adriaan ek hou baie van jou foto met skerp fokus regdeur en goeie komposisie.

Die bome aan die kante vorm 'n natuurlike raam.

Comment by Josef Steyn on October 12, 2018 at 2:35pm

Goed gedoen Adriaan.

Comment by Hennie Cronjé on October 12, 2018 at 11:55am

Dis 'n goeie dokumentasiefoto. Ek sê so omdat die voorgrond en selfs die wolke die foto oorheers. Maar mens sien die twee brue en kan selfs 'n vergelyking tussen hulle tref. Tegnies is die foto ook goed uitgevoer met skerp fokus regdeur en goeie beligting.

Comment by Willie Schoombee on October 12, 2018 at 11:07am

Baie mooi foto Adriaan met fokus regdeur tot agter en pragtige velddiepte. WD!

Comment by Tersia Weitsz on October 12, 2018 at 10:46am

Baie mooi hoek Adriaan! Pragtige foto.  As jy jou tyd reg kies, kry jy  nog daagliks 'n trein heen en weer en soms n stoomtrein wat daar verby gaan

Comment by Rika Schoeman on October 12, 2018 at 10:13am

Goeie komposisie Adriaan en genoeg kleurkontraste in die foto.

Comment by Albertyn Potgieter on October 12, 2018 at 9:25am

Stem saam met Anita! Baie goeie hoek waarop jy gestaan het!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html