Baie dankie aan elkeen wat by my vorige foto vertoef het. Ek glo daar is menige van julle wat die liedjie “Jan Wilson se kat” ken. Die kat het my vir een of ander rede aan die liedjie laat dink. ‘n Paar jaar gelede het ons by ‘n gaste huis in Colchester gebly en dit was die huis kat

Ek het so stil-stil die 1000 merk verby gegaan toe ek Mia se fotos geplaas het. Hierdie is foto #1006

Canon 60D :Tamron 16-300 mm lens
Brandpuntafstand : 124 mm
Tyd 1/80 sek
f/5.6
ISO 100
Exp Bias : 0 Stop
AV Mode
Topaz S&W en Raam

Views: 36

Albums: Diere

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Bruwer Burger on November 10, 2018 at 11:08am

Pragtig Elna.

Comment by Karen Kemp on November 8, 2018 at 10:34pm

Besonders...onmiddelik my oog getrek so mooi kontras

Comment by Doretha Kock on November 8, 2018 at 1:41pm

'n Pragtige foto, Elna en baie geluk met die oorskryding van die 1000 merk.

Comment by jan jordaan on November 8, 2018 at 12:04pm

BAIE MOOI 

Comment by Christa Snyman on November 7, 2018 at 9:14pm

Pragtig foto met Ou Jan Wilson se kat, Elna. :)  Die verwerking is tops!

Comment by Willie Schoombee on November 7, 2018 at 9:01pm

Goeie Kat portret Elna en geluk met doe 1006 e foto!!

Comment by Tina le Grange on November 7, 2018 at 8:58pm

Veels geluk Elna met #1006; jy is 'n groot aanwins in ons klas!!

Katjie is pragtig met sy direk kyk in die lens.

Comment by Dine Potgieter on November 7, 2018 at 8:22pm

Pragtig! Hier by ons word die katte al hoe minder - die meeste sekuriteitskomplekse in die omgewing is nou anti-kat...

Comment by Anita du Toit on November 7, 2018 at 8:00pm

Dis 'n baie mooi foto van kieterkat Elna!

Comment by Ferdinand van der Merwe on November 7, 2018 at 5:59pm

Geluk met jou 1000

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html