Afgebreek staan hierdie ou murasie in die vroeg oggend lig, wat darem nog bietjie lewe daaraan gee.

Views: 37

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Ferdinand van der Merwe on Wednesday

Dit laat mens altyd dink aan die huis se storie 

Comment by Josef Steyn on Wednesday

Daar lê altyd 'n storie weggesteek. Mooi lig Willie.

Comment by Doretha Kock on Wednesday

Pragtig, Willie.

Comment by Pine on Wednesday

Komposisie, Fokus, Kontras, Kleur en Lig.......... Alles Baie Goed Willie. Dit is ń PUIK FOTO!!!

Comment by Mickey Theunissen on Wednesday

n Foto met n storie... Laat mens wonder wie almal daar gebly het en hoe die uis in so vervalle staat gekom het. Het hom nou baie geniet!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html