Afgebreek staan hierdie ou murasie in die vroeg oggend lig, wat darem nog bietjie lewe daaraan gee.

Views: 37

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on Thursday

Jy is reg Willie, dit trek altyd 'n fotograaf se oog en ek ry moeilik verby dit. Soms is daar net nie stop plek nie. Hier si baie goeie balans, kontras en detail in die toneel. BGG

Comment by Willie Schoombee on Thursday

Ou murasies trek altyd my oog en ja ek glo daar sal seker ñ storie aan verbonde wees. Dankie vir elke kommentaar.

Comment by Pieter Steyn on Thursday

Baie goeie lig hier gekry Willie - mooi een

Comment by Johan Ayres on Wednesday

Pragtige komposisie met ryk kleure.

Comment by Tina le Grange on Wednesday

Goeie komposisie Willie met baie mooi helder kleure met goeie kontras.

Wonder wat is die storie....?

Comment by Magda vd Merwe on Wednesday

Willie baie goed gedoen, die goue kleur is baie mooi.

Die gebou lyk vir my net bietjie skeef.

Comment by Gerrie Lambrechts on Wednesday

Die lig val baie goed, mooi foto Willie.

Comment by Donald Daniel Jacobs on Wednesday

pragtig

Comment by Tersia Weitsz on Wednesday

Dis stunning Willie

Comment by Marenschia Goosen on Wednesday

Pragtig Willie.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html