Ek het die voelers bo gecrop, aangesien dit nie vir my hier iets bydra tot die ekstreme-makro effek wat ek met hierdie foto wou bewerkstellig nie.

Views: 30

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Hennie Cronjé on Sunday

Grootmeneer! Dit gee detail wat ver weg is van wat ons met ons oë sien. Pragtig en baie goed gedoen!

Comment by Willie Schoombee on Sunday

Baie goeie opskrif Johan, dit het my bietjie laat glimlag, die uitstekende fokus het sommer ñ puik foto aan jou besorg, detail soos gewoonlik "TOPS"

Comment by Bruwer Burger on Sunday

Puik soos altyd Johan.WD. " Maar----ek sou bitter graag die voelers wou sien.:-)) Die foto lyk vir my half maar die detail is uitstekend.

Comment by Elna Geringer on Sunday

Ek ditto met Carl........Puik Johan

Comment by JJ on Saturday

Puik foto! xtreme op sy beste!

Comment by Tersia Weitsz on Saturday

Genade Johan, jy sal maak dat ek weghol!  WD

Comment by Carl Joubert on Saturday

Wanneer my makro lens kom, gaan ek by jou aanklop vir hulp Johan:) Uitstekend gedoen

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html