Die foto het ek van 'n ou portret geneem want dit het my aan die dae laat terug verlang na stoomtreine en hul bekende fluite

Views: 47

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on July 3, 2017 at 6:20pm

Elsa baie dankie vir hierdie vervloë dae se foto;  goed raakgesien

Ek leer saam hier by Hennie.  

Comment by Rassie van Graan on July 3, 2017 at 4:36pm

Ai Elsa! Wonderlik! Onthou jy nog die reuk van die rook en die oomie wat teen die wiele klop? Mooi!

Comment by Doretha Kock on July 3, 2017 at 12:22pm

Elsa dit is pragtig en mens dink met heimwee terug aan daardie era.

Comment by Elsa crous on July 3, 2017 at 10:10am

Baie dankie julle almal wat na die ou trein gekyk het en baie dankie Hennie vir die verbetering ek het niks daaraan gedoen nie 

Comment by Elna Geringer on July 3, 2017 at 9:21am

Dis baie mooi Elsa en ek hou van wat Hennie gedoen het. Die gee sommer "oemf" aan die ou grote WD

Comment by Tersia Weitsz on July 3, 2017 at 8:16am

Pragtig

Comment by Dine Potgieter on July 2, 2017 at 8:46pm

Pragtig! My fotografieklub het vandag treine gaan afneem, en ek is bitter hartseer dat ek nie daar kon wees nie.

Comment by Josef Steyn on July 2, 2017 at 5:15pm

Iets uit vervloeë se dae. Laat 'n mens ver terugdink!

Comment by Hennie Cronjé on July 2, 2017 at 5:11pm

'n Pragtige foto, maar dit kort kontras. Ek het dit in Levels oopgemaak en net die wit (regter) slider tot teen die grafiek (histogram) getrek. Kyk net die verskil onder. Ek vee dit weer van my rekenaar af.

Comment by Gerrie Lambrechts on July 2, 2017 at 4:56pm

Mooi Elsa, ja waar is die dae?

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html