Oupa en kleindogter speel vroegoggend op Ballito strand - Julie 2018

Views: 74

Albums: Seefotos
Location: Ballito

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on July 10, 2018 at 3:21pm

Net die horison wat effe pla maar verder is dit 'n besonderse foto. Pragtig. Jy kuier sommer hier naby ons......

Comment by Rika Schoeman on July 10, 2018 at 9:17am

Die lig is pragtig en maak dit 'n foto vol atmosfeer.

Comment by Gerrie Lambrechts on July 10, 2018 at 9:09am

Dierbaar en mooi.

Comment by jan jordaan on July 10, 2018 at 8:55am

PUIK WD 

Comment by Vida van Schalkwyk on July 10, 2018 at 7:55am

kosbaar; treffend gedoen!

Comment by Theresa Botma on July 10, 2018 at 6:23am
Wow! Wat ‘n padkos mandjie foto!
Comment by Josef Steyn on July 9, 2018 at 5:49pm

'n Oomblik om altyd te onthou. Baie deernis en emosie in die foto.

Comment by Hennie Cronjé on July 9, 2018 at 5:29pm
Pragtig! Uitstekende gebruik van die trubeligting met skerp fokus en goeie kontras. Baie mooi - 'n treffende foto. Die horison is net bietjie skeef.
Comment by Tersia Weitsz on July 9, 2018 at 4:54pm

Daar sy, nou maak foto oop, pragtige en kosbare foto

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html