Hendrik, spesiaal vir jou in swart-en-wit verwerk.

Views: 22

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on Saturday

Puik Josef.

Comment by Johan Ayres on Friday

Pragtige wit en swart foto, maar ek verkies die kleurweergawe.

Comment by Christa Snyman on Friday

Pragtig! In kleur was sy ogies vir my ook besonder mooi.

Comment by Mark on Friday

Baie mooi Josef, ek hou ook baie van die swart en wit, eks juis besig om n reeks swart en wit fotos reg te kry, ...nie almal hou van S/W nie, maar daar is iets spesiaals aan dit vir my.

Comment by Hennie Cronjé on Friday

Hierdie foto is vir my beter in wit en swart, weens die uitstekende kontraste. Dis werklik pragtig. Baie goed gedoen!

Comment by Tersia Weitsz on Friday

Normaalweg verkies ek kleurfoto, maar die portret foto van Oupa Jasper is puik in S&W.  Die grys ouderdom kom mooi deur!

Comment by gabriel parsons on Friday

Prag foto Josef

Comment by Hendrik van Taak on Friday

Ag ek waardeer dit baie - dit lyk pragtig, maar ek is egter van mening dat die kleur foto wys die oe van die Kees beter. Doen so voort...

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html