Ekt 'n ruk terug my stokou bergfiets (26jr oud)vir David geskenk as n broodnodige vervoermiddel..hy het dit omskep in n "ferrari" met stereo klank, speeltjies en baie bling..ek het dit verwerk om my stukkie "bling te skep hehe..

Views: 21

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on June 13, 2018 at 5:09am

Ai, hulle is soms met so min tevrede en kan groot genot uit iets put.

Comment by Hennie Cronjé on June 12, 2018 at 8:48am

Pragtig - die foto en die storie! Dis baie mooi verwerk. Kunstig, maar mens sien alles goed. Baie mooi!

Comment by Pieter Steyn on June 12, 2018 at 5:02am

Baie mooi een goed verwerk

Comment by Josef Steyn on June 11, 2018 at 7:42pm

Uitstekend gedoen Karen. Die fiets het nou 'n karakter van sy eie!!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html