Ons trainer wat springbok kleure het in pole fitness..sy het tot 4 mde swangerskap ligte moves gedoen en toe vir veiligheid opgehou en kon nou tot voltyds vorder..het wel tot nou met haar magie daar gesit en ons nog laat sweet!

Views: 96

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Donald Daniel Jacobs on June 21, 2018 at 5:28pm

vee maar af  dit was net n idee

Comment by Karen Kemp on June 20, 2018 at 9:36pm

dankie vir elkeen se kyk. Donald dis baie kreaief

Comment by Elna Geringer on June 17, 2018 at 5:16am

Ek sal ook sonder enige grasie na benede tuimel. Mooi gedoen Karen

Comment by Donald Daniel Jacobs on June 16, 2018 at 10:29pm

4 fotos

Comment by Dine Potgieter on June 16, 2018 at 9:39pm

Baie mooi! Ek sal waarskynlik al met die "ligte moves" onbeheersd van die paal af...gly.

Comment by Johan de Beer on June 16, 2018 at 8:16pm

Uitstekende Foto Karin

Comment by gabriel parsons on June 16, 2018 at 6:51pm

Mooi foto Karin

Comment by Magda vd Merwe on June 16, 2018 at 6:24pm

Briljante foto Karin.

Comment by Theresa Botma on June 16, 2018 at 4:28pm
‘n Groot wow!
Comment by Gerrie Lambrechts on June 16, 2018 at 4:24pm

Daardie babatjie gaan beslis vir ma na-aap.  Pragtige skerp en goeie aksie foto.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html