"Oupa Vrolik en oupa Bedees sit op hul stoep..

Selfde 2 Mtates..een het die fotonemery heelwat meer geniet hehe..

Views: 48

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on June 14, 2018 at 5:55pm

Lekker kleurvol en pragtig

Comment by Hennie Cronjé on June 14, 2018 at 9:42am

Pragtige straatfotografie (werf-fotografie)! Mooi kleurvol en skerp, met goeie beligting. Jy kan die skaduwee links onder uitvee, maar verder is dit baie mooi!

Comment by Anita du Toit on June 14, 2018 at 9:09am

Baie goeie storie foto.. net jammer van die skadu links onder. Dit is mooi netjies daar!

Comment by Rika Schoeman on June 14, 2018 at 8:11am

Mooi storie foto Karen.

Comment by Magda vd Merwe on June 13, 2018 at 8:14pm

Pragtige foto Karen.

Comment by Theresa Botma on June 13, 2018 at 6:28pm
Hou van die kleur kontras. Foto beeld so stukkkie van hul lewe uit.
Comment by Josef Steyn on June 13, 2018 at 5:39pm

Mooi foto Karen. Dit lyk amer soos 'n Trechikoff skildery! Pragtige kleurkontraste.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html