Toe nooi Coenie en Tina my April maand saam en toe staan ek hier. Nogmaals duisend dankies julle twee.

Views: 51

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on June 14, 2018 at 7:21am

Dankie Tersia.

Comment by Tersia Weitsz on June 13, 2018 at 4:53pm

Pragtig Gerrie

Comment by Gerrie Lambrechts on June 13, 2018 at 11:55am

Dankie Dine en Theresa.

Comment by Theresa Botma on June 12, 2018 at 9:12pm

Dit laat my terug stap in memory lane.  Mooi.

Comment by Dine Potgieter on June 12, 2018 at 9:05pm

Pragtig! Dit bly een van my gunsteling-dele van die land, en op elke trippie ontdek ek 'n nuwe paadjie en vars kranse.

Comment by Gerrie Lambrechts on June 12, 2018 at 7:44pm

Dankie Josef, Marenschia, JJ, Pieter en Tina.

Comment by Tina le Grange on June 12, 2018 at 6:48pm
Sjoe Gerrie, dit voel soos gister wat ons daar gestaan het.
Ons was so geseën met mooi weer en die saam-kuier was heerlik.
Die beligting is treffend asook die skerp fokus
Ek aanvaar jy wou die koppie regs inkry met die mooi lyn van onder na bo
Pragtig!!
Comment by Pieter Steyn on June 12, 2018 at 6:06pm

Baie mooi een - bly jy kon jou droom verwesenlik

Comment by JJ on June 12, 2018 at 4:35pm

Pratige foto! (toe ek klein was het ons tot bo geklim) Ek hou weer van die wye hoek wat jy geneem het. 

Comment by Marenschia Goosen on June 12, 2018 at 3:45pm

Pragtige foto Gerrie. Ook nog op my bucket list

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html