Toe nooi Coenie en Tina my April maand saam en toe staan ek hier. Nogmaals duisend dankies julle twee.

Views: 55

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Josef Steyn on June 12, 2018 at 3:40pm

Eintlik moes jy tot bo-op die rots geklim het en dat Tina jou daar afgeneem het!! Mooi foto. Jy kan die wolkie sommer met die clone tool skuif! Dit behoort ook te werk.

Comment by Gerrie Lambrechts on June 12, 2018 at 3:05pm

Dankie SJ, Hennie, Elna, Gabriel en Magda.

Comment by Magda vd Merwe on June 12, 2018 at 1:38pm

So bly vir jou Gerrie. Pragtige foto

Comment by gabriel parsons on June 12, 2018 at 12:40pm

Baie mooi foto Gerrie

Comment by Elna Geringer on June 12, 2018 at 12:32pm

Ek deel jou vreugde Gerrie. Dis heerlik as 'n mens iets op die "bucket list" kan afmerk.

Comment by Hennie Cronjé on June 12, 2018 at 9:39am

Een van die mooiste en bekendste bakens in ons mooi land. Pragtig gefotografeer, maar jy kan die regterkantse kwart afsny (wat die pad in het). Miskien wou jy daardie wolkie in gehad het, maar jy kan die na links copy en paste. Verder baie mooi.

Comment by SJ Botha on June 12, 2018 at 9:31am

Pragtige foto. oorweeg om die teerpad deel af te sny.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html