Views: 32

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on June 13, 2018 at 6:39pm

Dankie Tina en Rika.

Comment by Rika Schoeman on June 13, 2018 at 6:24pm

Die kleure van die rotse is pragtig, en kontrasteer mooi teen die groen landskap. Pragtig Gerrie.

Comment by Tina le Grange on June 13, 2018 at 5:31pm
Gerrie sonder die pad is al die fokus nou op hierdie pragtige toneel.
Raam en hang op
Comment by Gerrie Lambrechts on June 13, 2018 at 5:01pm

Dankie Tersia, Herman, Josef en Dean.

Ai Josef die copy en paste op PS het ek nog nie probeer nie.

Comment by Dean Swanepoel on June 13, 2018 at 4:55pm

These sedimentary outcrops are really beautiful, nature at its best. Mooi foto

Comment by Herman Swanepoel on June 13, 2018 at 3:43pm

Goed gedoen Gerrie.

Comment by Josef Steyn on June 13, 2018 at 2:51pm

Nou 'n sterker foto Gerrie. Waar's jou wolkie? Hy is nogal nodig vir balansdoeleindes.

Comment by Tersia Weitsz on June 13, 2018 at 1:10pm

Gerrie, dis n pragtige foto!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html