Views: 66

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Igno van Niekerk on March 5, 2011 at 1:27pm
Hallo Lientjie, hierdie foto leer seker vir almal wat daarna kyk hoe wonderlik "voorgrond-belangpunte" is om dimensie aan 'n foto te gee. Sonder die gebeure in die voorgrond sou die foto nie so kragtig wees nie, maar hier is sulke lekker dimensie en balans dat ek sommer almal wat na hierdie foto kyk wil nooi om te leer dat landskap/seeskap fotografie nie oor die horisonne gaan nie, maar oor die onderwerpe wat met die horisonne balanseer. Jou foto's is net so wonderlik dat ek hoop almal wat die kommentaar lees gaan kyk sommer na al jou foto's en leer daaruit. Dankie en groete. Igno

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html