Hierdie was n poging om panning te probeer...ek sukkel maar nog..1/60 sec, f/22. Ekt nie n driepoot gebruik nie en was ver op wal en het gekies om redelik te crop

Views: 25

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Dine Potgieter on Sunday

Mooi - dit is iets wat 'n mens gereeld moet doen om goed onder die knie te kry. Ekself hou van lugskoue, maar die geleenthede is maar min.

Comment by Susan on Sunday

Baie goeie poging en dis 'n lekker sterk foto wat die rooi aanbetref. Pas ook by die nuwe tema. MOOI

Comment by Rika Schoeman on Sunday

Die rooi gevaarte trek sterk aandag, en die panning help om die spoed te aan te dui. Mooi Karen.

Comment by Gerrie Lambrechts on Sunday

Fantasties Karen.

Comment by Hennie Cronjé on Sunday

Dis goed gedoen met redelike skerp fokus op die vaarder. In die agtergrond is 'n paar lastighede, maar ook blur. Jy kan hiervoor die spoed nog bietjie afbring, sê na 1/30 of 1/15. Jy hoef nie 'n driepoot te gebruik nie.

Comment by Bruwer Burger on Sunday

Wow!! ek wou al probeer en as ek dit so kan regkry spring ek oor die maan...Wow!! Ag ja ek oordryf so bietjie:-)) laat ek dit net regstel- dan spring ek oor 'n koffieblik. Pragtige foto Karen.

Comment by Elna Geringer on Sunday

Die fokus op hom is nie heeltemal skerp nie maar aanhouer wen Karen. Ek sukkel ook met die tegniek

Comment by Tersia Weitsz on Saturday

WD Karen!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html