Oë groter as sy maag

Die kleine Hotnotsgot het groot belangstelling getoon in die kewer wat laer af in die Aronskelk gesit het maar kon homself nie sover kry om die sprong te maak nie

Views: 25

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on Wednesday

Mooi foto, Riaan. 

Comment by Susan on Tuesday

Pragtig. Mooi focus op die kleintjie.

Comment by Josef Steyn on Tuesday

Mooi storie Riaan.

Comment by Magda vd Merwe on Tuesday

Puik foto Riaan.

Comment by Gerrie Lambrechts on Tuesday

Baie mooi Riaan, hy is beslis baie klein.

Comment by Willie Schoombee on Tuesday

Jy het hom mooi gekry Riaan. Interessanthede van die natuur goed gefotografeer!

Comment by Tersia Weitsz on Tuesday

Fokus is stunning op hottie, baie mooi foto Riaan

Comment by Hennie Cronjé on Tuesday

Mooi gesien en goed gefotografeer. Hy sal vanaand sê " die groote het weggekom"....

Comment by Anita du Toit on Monday

Ek sou ook nie haha. Pragtige fokus op die bidsprinkaan :-)

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html