Papawer saadknop

Ek plaas 'n foto van die nog nie ryp een onder indien hierdie een onbekend lyk

Views: 43

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on November 15, 2017 at 9:01pm

Puik foto's, skerp met pragtige beligting, Riaan.

Comment by Rika Schoeman on November 15, 2017 at 2:44pm

Die saadjies lyk amper soos klein trossies. Baie interessant en pragtig geneem.

Comment by Elna Geringer on November 15, 2017 at 12:53pm

Ditto op alles reeds genome Riaan

Comment by Josef Steyn on November 15, 2017 at 8:26am

Jy het hom darem baie mooi op die regte tyd gevang Riaan. Baie mooi.

Comment by Tersia Weitsz on November 15, 2017 at 7:35am

Beide is pragtig

Comment by Anita du Toit on November 15, 2017 at 12:12am

Welgedaan Riaan!

Comment by Johan Ayres on November 14, 2017 at 11:52pm

Pragtig en interessant.

Comment by Susan on November 14, 2017 at 10:16pm

Nou ja, nou is ek verstom........... Ek is nou al 2 weke besig met 'n reeks oor die papawers, blomme en sade en als. Baie goed gedoen en sommer lekker om te sien.

Comment by Willie Schoombee on November 14, 2017 at 8:50pm

Besonderse foto Riaan, heel indrukwekkend en baie goed gefotografeer. WD!

Comment by Gerrie Lambrechts on November 14, 2017 at 7:52pm

Pragtige skerp foto.

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html