Baie dankie aan elkeen wat by my vorige foto vertoef het. Ons hoop die Pelikane sal nou weer terug keer met die warmer weer. Hulle was maar baie min gedurende die winter maande.


Canon 60SX HS Powershot
Brandpuntafstand : 247 mm
Tyd 1/200 sek
f/6.5
ISO 125
Auto Mode

Views: 23

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rika Schoeman on September 12, 2019 at 11:05am

Dit moet wonderlik wees om soveel van hulle bymekaar te sien Huey en jy het die geleentheid goed benut.

Comment by Pine on September 11, 2019 at 8:51pm

Pragtige groepie voëls en ook ñ Baie Mooi foto Huey!

Comment by Magda vd Merwe on September 11, 2019 at 8:22pm

Huey dis n pragtige foto.

Comment by Josef Steyn on September 11, 2019 at 7:22pm

Baie mooi groepie en goed gefotografeer. Mooi Huey.

Comment by Johan Ayres on September 11, 2019 at 5:31pm

Jy het regtig die Powershot bemeester. Hierdie, soos al (okay, die meeste) van jou foto's is skitterend. Hier is pragtige lig en kleure. 

Comment by Tersia Weitsz on September 11, 2019 at 4:53pm

Tog te mooi, hoop saam met julle so

Comment by Gerrie Lambrechts on September 11, 2019 at 4:04pm

Lekker groep, mooi foto.

Comment by Doretha Kock on September 11, 2019 at 12:54pm

Sjoe, wat 'n pragtige groep bymekaar. Besonders Huey.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html