In 'n landskap moet mens altyd vir 'n voorgrond soek wat afwissel met die agtergrond. Hier is eintlik net 'n agtergrond want die voorgrond speel nie regtig 'n rol nie. As die groot bos reg in die middel nader was en effe na 'n kant toe, kon dit daardie rol vervul het. Verder is so baie blou lug onnodig en jy kan heelwat daarvan afsny. Jou inskrywing is veels te prominent en trek die aandag weg van die foto af.
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool