Baie dankie aan elkeen wat by gister se foto a wyle vertoef het. Dit word opreg waardeer

Canon 50SX HS Powershot
Brandpuntafstand : 19.27 mm
Tyd 1/60 sec
f/5
ISO 640
Auto Mode

Views: 60

Albums: Diere

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on February 15, 2018 at 2:19pm

Spesiaal sy hare vir die foto laat kleur en blink oog is vyf-ster!!

Ek hou van Hennie se wenke.

Comment by jan jordaan on February 14, 2018 at 9:20am

UITSTEKEND EN N WOW 

Comment by Christa Snyman on February 13, 2018 at 9:06pm

Skitterende foto, Elna. WD!

Comment by Rika Schoeman on February 13, 2018 at 7:19pm

Besondere foto van die perd se oog Elna. Welgedaan.

Comment by Josef Steyn on February 13, 2018 at 5:35pm

Pragtig Elna. Een van die beste oog-foto's wat die afgelope tyd geplaas is. Ek is veral beindruk met die oog se kleur.

Comment by Hennie Cronjé on February 13, 2018 at 4:54pm

Pragtig! Dis baie goed gedoen. Daardie oog het sterk trefkrag.  Jy kan oorweeg om bietjie bo en veral regs af te sny (en dan miskien bietjie onder ook). Dis om die oog meer op 'n derde van regs te kry. Nie 'n moet nie, maar jy kan oorweeg.

Comment by Willie Schoombee on February 13, 2018 at 4:29pm

Daardie oog maak ñ perfekte fokuspunt Elna. Hier het jy sommer baie goed gedoen en die portret formaat werk perfek. WD!!

Comment by Gerrie Lambrechts on February 13, 2018 at 3:14pm

Perd se oog is mooi skerp. Die kontras in kleure is ook mooi.  Oog is mooi derde van bo geplaas.

Comment by Tersia Weitsz on February 13, 2018 at 1:00pm

Wow Elna!!! die weerkaatsing in die oog, maar die oog se kleur ook nog sigbaar.  Die detail van die hare om die oog, baie mooi gedoen

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html