Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Nog steeds ek en die perdeby en die doudruppels.
Tags:
Comment
Ek sien julle het al goeie vriende geword!! Pragtig Johan.
Uitstekend johan
Ditto op vorige kommentare!!!
Nou wat sal ek nou nog byvoeg Johan, ek dink BRILJANT sal heel gepas wees. 10/10 vir ñ skitterende makro!!
Mooi skerp gedoen Johan.
uit die boek uit Johan, maar ek sien ook dat jou model glad nie die aandag geniet met daardie vlerkies wat so orent staan. daardie een is 'n "telltale" teken dat die volgende aksie aanval is
Pragtig, met mooi detail wat baie interessant is. Die eenvoud is baie goed en so ook die kleure pragtig. Baie goed gedoen!
Skerp en mooi
What a beauty ! Perdeby en foto!
Ag ...dis nou sommer n GROOT plesier om die foto oop temaak... kleur kontras en invalshoek is n resep vir n uitstaande foto...Mater die detail is werklik n plesier om na te kyk...dankie hiervoor
© 2019 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool