Dieselfde Perdebytjie as gister, net van bo geneem.

Views: 49

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Josef Steyn on March 26, 2020 at 8:33am

Net so mooi Pine.

Comment by Hennie Cronjé on March 26, 2020 at 7:19am

Ook pragtig! Dis 'n foto wat uitstekend uitgevoer is met 'n goeie agtergrond. Baie mooi!

Comment by Anita du Toit on March 25, 2020 at 11:35pm

Dis pragtig Pine!

Comment by Johan Ayres on March 25, 2020 at 10:39pm

Ook 'n baie goeie foto van die perdeby. Skerp, mooi kleure en pragtige detail. Absoluut niks fout met hierdie foto nie, en ek weet dit is onbillik om hierdie foto met gister se foto te vergelyk, maar as 'n mens 'n vergelyking sou doen, was gister se foto die sterker een weens die prominensie wat jy aan die perdeby gegee het as gevolg van die hoek waaruit jy geneem het. (Maar nou het ek eintlik net alles gesê wat jy reeds self weet.)

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html