Dieselfde Perdebytjie as gister, net van bo geneem.

Views: 45

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on March 27, 2020 at 4:16pm

Baie goed gedoen Pine en jys baie braaf

Comment by Gerrie Lambrechts on March 26, 2020 at 9:04pm

Dit is werklik ’n wow foto.

Comment by Neville Hein on March 26, 2020 at 8:45pm

Baie mooi foto Pine.

Comment by Donald Daniel Jacobs on March 26, 2020 at 7:40pm

uitstekend

Comment by Rika Schoeman on March 26, 2020 at 3:09pm

Die kleure, komposisie en makrowerk is alles uitstekend Pine!

Comment by Elna Geringer on March 26, 2020 at 2:01pm

Jou makro foto's is werklik van hogere gehalte. BGG Pine

Comment by Magda vd Merwe on March 26, 2020 at 1:42pm

Briljant Pine

Comment by Tina le Grange on March 26, 2020 at 1:18pm

Pine, weer eens goeie komposisie, eenvoud, agtergrond, helder kleure en fokus wys goeie detail.

Hierdie 21 dae sal maak dat ek meer dikwels gaan loer of ons ook verrassings in die tuin het :-)

Comment by jan jordaan on March 26, 2020 at 10:16am

UITSTEKEND 

Comment by Heleen Moulder on March 26, 2020 at 9:57am

Baie mooi... is dit makro... ekskuus maar wil graag weet asb?

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html