die perde drinktrog is ongeveer n jaar gelede beskadig deur n motor. Dis nou verwyder vir herstelwerk en sal op n ander plek hervestig word

Views: 61

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Susan on February 12, 2019 at 11:06pm

Ai, dis sleg. Dankie vir die deel.

Comment by Donald Daniel Jacobs on February 12, 2019 at 5:20pm

het in Cradock bokant die ou polisie kantore gestaan, gaan na herstelwerk  by oudskoliere klub opgerig word. Langs sportgronde

Comment by Donald Daniel Jacobs on February 12, 2019 at 5:12pm

Comment by Ella Fourie on February 12, 2019 at 4:51pm

Goed gedoen Donald.

Comment by Rika Schoeman on February 12, 2019 at 2:34pm

Dis baie interessant Donald. In aansluiting by Tina, sou ek ook graag meer wou weet?

Comment by Tina le Grange on February 12, 2019 at 1:53pm

Goeie komposisie Donald en die donker agtergrond gee eenvoud.

Vertel gerus meer, waar is die foto geneem; is dit destyds spesiaal vir die perde opgerig?

Comment by Gerrie Lambrechts on February 12, 2019 at 1:52pm

Baie mooi met die swart agtergrond.

Comment by Doretha Kock on February 12, 2019 at 12:51pm

Baie interessant, Donald en dankbaar dit word herstel. Dit is pragtig en iets besonders.

¬© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html